Teenwoordige tyd - SACS Junior School

Download Report

Transcript Teenwoordige tyd - SACS Junior School

TYE - tenses
3 tenses in Afrikaans
Verlede tyd: Die man het ‘n lied gesing.
Teenwoordige tyd: Die vrou kook die kos.
Toekomende tyd: Die seun sal die bal skop.
Teenwoordige tyd:
Ek het ‘n nuwe fiets.
Verlede tyd:
Ek het ‘n nuwe fiets gehad.
Toekomende tyd:
Ek sal ‘n nuwe fiets hê.
Verlede tyd:
Sam het ‘n hondjie gehad.
Teenwoordige tyd:
Sam het
‘n hondjie.
Toekomende tyd:
Sam sal
‘n hondjie hê.
Ek is moeg.
Verlede tyd:
Ek was moeg.
Toekomende tyd:
Ek sal moeg wees.
Teenw. tyd
• kan
Ek kan ver hardloop.
Verlede tyd
kon
Ek kon ver hardloop.
• wil
wou
• moet
moes
Words starting with ge-
gesels
betaal
be-
her- ver-
herhaal
vergeet
Do NOT get a ge- in the past tense
Teenwoordige tyd:
Verlede tyd:
Hy vertel ‘n goeie storie.
Hy het ‘n goeie storie vertel.
Verlede Tyd
If there are 2 verbs in a sentence…
Connected by ‘en’…
Add ‘het’
and happening at the same time
Move both verbs to end.
Add ‘ge-’ ONLY to the 1st verb
Die seun loop en eet sy roomys.
Die seun het sy roomys geloop en eet.
Verlede tyd
If there are 2 verbs in the sentence…
With NO conjunction between them…
Add het…
V1
V1 goes before V2 at the end.
V2
Ek hoor die leeu buite brul.
Ek het die leeu buite gehoor brul.
v1
v2
If there is a conjunction in the sentence…
Treat the sentence before and after the conjunction
as 2 separate sentences.
[Marius eet elke dag sy kos] want [hy is honger.]
[Marius het elke dag sy kos geëet,] want [hy was honger.]